![]() |
![]() |
![]() |
Pathology
Submitted by admin on Wed, 2008-08-13 20:44
To advertise here contact us at smalls@medx.info or fax: 086 622 9554
TECHNOLOGIST - TEGNOLOOG
Privaat patalogiepraktyk benodig die dienste van tegnoloe in Arwyp. Kempton Park.
Diploma in mediese tegnologie (alle disiplines)
Geregistreer by HPCSA as 'n mediese tegnoloog.
Rekenaarvaardig 40 werksure per week + oortyd en naweke
Kode 08 lisensie en eie vervoer.
Faks u aansoek en CV vir aandag: Khumo Molemo na: 012 682 2748
of e-pos na: molemok@ampath.co.za
Meld asb. die pos waarvoor u aansoek doen.
Sluitingsdatum 20 Augustus 2008
(expires 080831)



