![]() |
![]() |
![]() |
Pharmacy
Submitted by admin on Wed, 2008-08-13 20:22
To advertise here contact us at smalls@medx.info
PHARMACISTS&PHARMACISTS ASSISTANTS - APTEKERS&APTEKERS ASSISTENTE
CLICKS
Ons verlang die dienste van APTEEKBESTUURDERS & APTEKERS &
APTEKERS ASSISTENTE(Leerder Basies tot Gekwalifiseerd Na-Basies)
vir ons Clicks Apteke in die Wes-,Oos en Noord-Kaap.
Faks jou CV saam met 'n bekendstellingsbrief, sertifikate en/of diplomas,
aan Willie Smal 021 467 3287 of e-pos: ws8@clicks.co.za
Meld asb. verwysing WS5 Sluitingsdatum 29 Augustus 2008
(expires 080831)
REGISTERED NURSE - GEREGSISTREERDE VERPLEEGSTER
Geregistreede SUSTER gesoek vir apteekkliniek.
Salaris onderhandelbaar.
Primere sorg 'n vereiste.
Skakel Ilze/Clara 012 460 3013
(expires 080831)



