![]() |
![]() |
![]() |
Nursing
To advertise here contact us at smalls@medx.info or fax: 086 622 9554
REGISTERED NURSE - GEREGISTREERDE VERPLEEGSTER
Geregistreede SUSTER gesoek vir apteekkliniek.
Salaris onderhandelbaar.
Primere sorg 'n vereiste.
Skakel Ilze/Clara 012 460 3013
(expires 080831)
REGISTERED NURSE - GEREGISTREERDE VERPLEEGSTER
Pretoria Urologie Hospitaal Teater Geregistreerde Verpleegkundige - Endoskopie Intrumentasie
Vereistes: Registrasie by SARV.
Goeie interpersoonlike verhoudings en professionele optrede.
Lae afwesigheidsprofiel.
Vorige ondervinding met verwysings na die hantering, versorging en instandhouding van
al die bogenoemde instrumentasie word aanbeveel.
Sluitingsdatum: 20 Augustus 2008.
Faks CV na Mev EJ van Rensburg 086 557 7419
e-pos annatjie@urology.co.za
(expires 080831)



